Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika - John Manning

Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika

By John Manning

  • Release Date: 2013-04-08
  • Genre: Nature

Book Synopsis

Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en dié met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geëvoleer het en oorleef, en help om eksemplare in die natuur uit te ken

Tags in Nature : Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika John Manning ebook , Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika John Manning epub , Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika John Manning AUDIOBOOK , Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika by John Manning ePub (.epub) , Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika book review , Nature